My Cart

DORP VAN DIE JAAR

DORP VAN DIE JAAR

DORP VAN DIE JAAR

Rapport, KykNET en Leopard’s Leap is die trotse borge van 2010 se Dorp van die Jaar kompetisie. Nomineer jou gunsteling dorp (minder as 500 000 inwoners) om dit uit te spook in ‘n tawwe stryd tussen drie dorpe in elkwe provinsie. Wanneer ‘n wenner in in elke provinsie aangewys is, vat ’n verslagspan van Rapport en Kwêla die lang pad na die uithoeke van die land om dié nege dorpe te besoek. Ons skryf en verfilm die lekker uit elkeen van die nege dorpe los – en dan’s dit lesers en kykers se laaste kans om die top-dorp van Mzansi te kies.

Boland, Weskus, Bosveld: Daar is eindelose pragtige dorpe in ons land om te nomineer. Neem deel deur die naam van ‘n dorp te SMS na 33157. Elke SMS kos R1,50 en jy kan Leopard’s Leap wyn wen!

Lees Sondae Rapport en kyk Woensdae Kwêla om hierdie opwindende kompetisie te volg.

Leave your comment