My Cart

NOMINEER JOU DORP VAN DIE JAAR EN WEN GROOT

Dis weer tyd vir Rapport en Kwêla se Dorp van die Jaar. Hierdie gewilde kompetisie gee een dorp in Suid-Afrika en Namibië die fantastiese prys van R2 miljoen se bemarkingswaarde. As jy jou gunsteling dorp nomineer, staan jy self die kans om wonderlike pryse te wen, insluitend 'n 18 liter-bottel Leopard's Leap wyn en 'n Leopard's Leap-ervaring, wat 'n kookklas by Liam Tomlin Food vir 2 mense, 'n wynproe, alle reiskostes en verblyf in 'n vyfster-gastehuis in Franschhoek insluit.

Om deel te neem, SMS jou gunsteling-dorp na 33157. Jy hoef nie self in die dorp te bly nie. SMS'e kos R1, 50 elk en jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.

Leave your comment