My Cart

DORP VAN DIE JAAR STREEKSWENNERS

DORP VAN DIE JAAR STREEKSWENNERS

DORP VAN DIE JAAR STREEKSWENNERS

Ons borg hierdie jaar weer die Rapport/Kwêla Dorp van die Jaar kompetise. Die streekswenners is pas aangewys, en vorder nou na die finale rondte, waar hulle sal meeding om die gesogte titel en pryse soos 'n makietie op die wen-dorp, waar kunstenaars soos Emo Adams en Juanita du Plessis sal optree.

Die streekswenners is:

Gauteng/Noordwes – Schweizer Reneke
KZN -  St Lucia
Limpopo – Hoedspruit
Mpumalanga – Sabie
Noord Kaap – Kathu
Oos Kaap – Lady Grey
Vrystaat – Clarens
Wes-Kaap – Prince Albert
Namibie – Walvisbaai
 
Kyk op Woensdag 1 Augustus Kwêla vir 'n oorsig van elke dorp. As jy boonop vir jou gunsteling dorp stem, kan jy pryse wen soos 'n reis na Mauritius, 'n Kia Picanto en 'n Leopard's Leap-ervaring in Franschhoek. SMS die Dorp se Naam na 33157 om te stem.
 
Die wen-dorp word op 12 Augustus aangekondig.

Leave your comment